Gene Reynolds

Gene Reynolds
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 April 1923 (1923-04-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gene Reynolds (gebore 4 April 1923) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Boys Town (1938) en in die televisiereekse Room 222 (1969), M*A*S*H (1972), en Lou Grant (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy